Ek lewe – I LIVE! Annelie Van Rooyen


Dag na dag dreun ritme om my heen

Dag vir dag dreun ritme om my heen (day after day the rythym’s around me – droning)
voel die ure vol en tog alleen, (the hours feel full and Yet I am alone)
Maar jou blik verslaan my vrees (but your gaze destroys/chases away my fear)
sonsaffier lag in jou wese (sun saffire- joy of laughing in your living – no words to describe in english)
bring geluk wat lank verlore was.(brings joy that was long lost)

Ek lewe!


gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe (to fly on wings of friendship)
sonder vrae oor wat more mag bring (without a worry about what tomorrow might bring)
Mm … ah – ha
O ek lewe!
verstaan weer van droom en van vrede
die vreugde van leef in die hede
dat ek hier is vir ‘n rede.

Die vrae was soos skadu’s binne my
deur die ligte lag en andwoord jy.
En ek sien die sonverhale
in jou oe nuwe tale –
lees die storie van weerbegin. (reading the story of a new beginning)

Ek lewe!
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe
sonder vrae oor wat more mag bring
mm … ah – ha
O ek lewe!
verstaan weer van droom en van vrede
die vreugde wat leef in die hede
dat ek hier is vir ‘n rede.
Ek lewe!

 

Advertisements

Tagged:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: